Your Feedback
Title:
Name:
E-mail:
Content:
Image Verification: Captcha Image Reload Image
   
 

John Wilkins ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ): Mr.

Hi, Thank you for the service and effort that you are putting into this matter. I would like to advertise this website on forums, but cannot find info on the website itself on how this fund came into being. I myself know, but others might not. May I suggest that you add an "About" tab on the website providing more detail to guests about Bossie and his story? Regards

Thursday, 29 July 2010

Albertgr ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it )

Baie Dankie aan almal in die gemeenskap, asook die sekuriteit besigehede en Polisie vir die positiewe reaksie en samewerking. Ek weet dat as ons almal hande vat, ons die laeveldse misdaad gaan "bloedneus"! Gister was daar 'n Plaas aanval waarop ons gereageer het. In samewerking met veral Hitec en die polisie, het ons twee verdagte persone aangekeer. Die helikopter was binne 22min in die lug oor die toneel, en ons werk daaraan om die reaksie tyd ten minste te halfeer. Electra Communications het toerusting en radio's ten waarde van R25000 geskenk, wat aan die geskenkte Toyota 4x4 bakkie wat deur Imperial Toyota Nelsruit geborg is, aangebring gaan word. Spesiale dank aan almal wat vir ons skenking en donasies maak. Ek wil asb 'n beroep doen op die gemeenskap om vir ons debiet order vorms in te vul. Sodoende kan ons begrotings doen vir spesiale operasies. Die webwerf gaan binnekort op gedateer word. Kyk uit daarvoor. Baie dankie Albert Gryvenstein

Thursday, 03 June 2010

Esther ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it )

Wil graag weet of julle my donasie van R200 vanaf nedbank kroonstad ontvang het aangesien daar geen erkenning daarvoor bestaan nie Groete Esther Coetzee

Wednesday, 07 April 2010

Dan ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ): Mr

My heart goes out to you all, even if i don't know you. Having looked on the internet about crime in South Africa it was quite by accident I stumbled onto your site. May the peace of God be with you now and forever.

Monday, 05 April 2010

Christa Faasen ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ): Mev

Fantastiese website. Ek het toevallig op jul website afgekom. Ek sien groot vooruitgang vir jul beweging. Ander plekke sal by julle kom raad vra die dag as hule sien hoe suksesvol julle is. Nou is daar miskien groeipyne, maar druk deur julle gaan lag-lag anderkant uitkom en julle gaan leiers word, dis verseker.

Tuesday, 16 March 2010

Guest ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ): Carte Blanche

Die Carte Blanche storie van Nelspruit en bossies justice sal Sondag 21 Maart wys. Nooi almal uit om te kyk.

Tuesday, 16 March 2010

Guest ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it )

Baie dankie vir julle wonderlike ondersteuing, en die taak wat julle aanpak. Judith

Tuesday, 02 March 2010

Franz ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ): BOSSIES Trust

Geluk, Rupert, Charl & die hele kommitee vir julle inisiatief met die fonds, Ons weet die trust gaan 'n teenvoeter wees vir misdaad in die Laeveld, en ook landwyd. Voorspoed!!

Thursday, 25 February 2010

Guest ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ): Next meeting

Our next meeting is 3 March at 18h00 at the Nelspruit rugby club

Monday, 22 February 2010

Guest ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ): Skenking

Ons het vandag 'n skenking van R50 000.00 ontvang vir die infrarooi lig vir die helikopter.... dankie aan ons skenker!!!! Komaan mense!!! Ons groei pragtig!!!

Monday, 15 February 2010

Guest ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ): Debit order forms

The debit order forms are available on the trust fund site!! Thank you to everyone contributing to this cause

Sunday, 14 February 2010

Esther Coetzee ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it )

My hart breek om na hierdie foto's van 'n eens gelukkige gesin te kyk wat uitmekaar geskeur is agv 'n onbeskryflike daad. Wat mens dwars in die krop steek is dat die lydende party 'n waardevolle lid is van die samelewing, na sy gesin omsien, belasting betaal en waarskynlik werk verskaf aan 'n aantal mense, terwyl die oortreder(s) 'n parasiet is wat op die stelsel teer sonder om enige bydra te lewer tot die verbetering van homself of die samelewing. Woorde is leeg, maar ek bid vir Karen en die kinders vir vertroosting

Saturday, 13 February 2010

Bernie Kirsten ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ): Mnr

Kan julle dalk n debiet order vorm op die web page sit wat net ingevul kan word om betalings tot die fonds te bewerkstellig?

Friday, 12 February 2010

Guest ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ): MARIO

AL WAT ONS KAN DOEN IS OM TE VERTROU OP DIE LIEWE VADER EN SY BESKERMING TE VRA OOR ONS GESINNE EN ONS SELF.AS ONS SAAM STAAN IN GEBED KAN ONS VREDE EN RUSTIGHEID MET BAIE WYSHEID KRY.AL WAT EK VIR BOSSIE SE GESIN KAN SE IS DAT EK OK DAAR DEUR IS.DIE SON SAL WEER SKYN DIT BELOWE EK.GRYP NET VAS AAN JESUS HY SAL JULLE VERTROOS. BLY NET POSITIEF AL IS DIT HOE MOEILIK.NEGATIEWE DENKE IS VAN DIE VYAND AF EN DIT KAN JOU VERWOES.LEES NUM 14 VERS 28.SOOS SEKER AS EK LEEF SE DIE HERE EK SAL MET JULLE MAAK SOOS EK JULLE HOOR SE HET.

Thursday, 11 February 2010

Rene Korf ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ): Something must be done

The photo's are full of life and joy, you can see he was a man that lived life to the fullest and its sad to think that his family has lost a person like that. The letter that was written by his wife is so sad and so touching. This has got to stop and TOGETHER WE CAN DO IT! This really makes a person think and makes a person so mad to think that there is actually people out there that do this.

Thursday, 11 February 2010

Janet Blinn ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ): ONS HARTE IS BAIE SEER

Vir die afgelope 4maande wat ons "gevlug" het Amerika toe vra ek elke dag wat soek ons in hierdie vreemde land - nou begin ek besef Bossie was reg toe ek en Karen gekla het dat ons moet trek en hy vir my gese het Martin doen hierdie skuif vir ons.... Hierdie nuus ruk ons almal wie se lewens jy aangeraak het!! Sterkte Karen, Jarrod, Lauren en die res van die familie en vriende. Ons is jammer ons kan nie daar wees met hulp nie, maar het die link vir baie mense gestuur. Ons gaan jou mis Bossie!!!

Monday, 08 February 2010

Guest ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ): Dit is onregverdig

Moet se, die website maak 'n ou baie hart seer en BAIE kwaad. Maar nou ja, ek het nie eers vir Bossie goed geken nie, net deur my broer. Even my vrou voel soos ek wat hom nie eers geken het nie. Great inisiatief, ek is in en sal bydrae lewer al kan ek nie in Nellies wees nie. Die lewe is kort,soms net korter in DIE LAND!

Monday, 08 February 2010

Jax Evershed ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ): Ms

This was such a tragedy - so senseless and unfair! Great idea to start this website and I trust lots of people will take it seriously and DO something!! Kar, our heart goes out to you, Jarrod and Lauren - remember, we are there for you - anytime. Jax and the morning spinning girls.

Monday, 08 February 2010

Arie Neven ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ): mr

Genoeg is genoeg, dit maak nie saak wat dit kos of wat dit vat nie,ons sal hulle kry...Die sogenaamde sekuriteit is meesal misdadigers wat goedkoop werk net om verder te roof en moor, vriende binne te laat, wanneer stop ons hulle?? Ek sal by die vergadering wees, ek sal my deel bring , ONS SAL HULLE KRY BOSSIE !!!!

Monday, 08 February 2010

 

Display Num