Weekly Update: 5 December - 18 Decemer 2011

Print
PDF

WEEKLY INCIDENT REPORT

05/12/2011 - 18/12/2011

Bossies Justice geniet weer ń uiters suksesvolle twee weke!!

• Bossies Justice, met die hulp van Hi-Tech en gemeenskapslede, arresteer twee verdagtes wat moontlik verbind word met verskeie inbrake in Stonehenge/West Acres. Ten tye van die arrestasie het hulle vier stelle klere aangehad, ń taktiek om uitkenning deur getuies te vermy!
• Bossies Justice, with the cooperation of security companies managed to apprehend illegal immigrants and criminals selling cannabis.
• BJ assists Hi-Tech after a house robbery. Hi-Tech managed to surprise the criminals, who subsequently fled!
• BJ cooperated with security companies and the SAPS during various crime prevention operations.
• ‘n Vlaag misdaad teister inwoners in die Alkmaar omgewing. Ons is tans besig om inligting op te volg, en informante in hierdie area te werf. Gereelde patrollies word gedoen deur BJ en sekuriteitsmaatskappye.
• BJ woon steeds gemeenskapsvergaderings by, waar ons die gemeenskap bedien met insette oor misdaadstendense en voorkomingsinisiatiewe.
• Vanweë die aard van ons bydrae, wat hoofsaaklik die werf van informante behels, het ons besluit om in die toekoms hoofsaaklik in ongemerkte voertuie te werk. Moet dus nie wonder waar die gemerkte BJ voertuie is nie, ons diens gaan voort soos gewoonlik!
We would like to extend our gratitude to sponsors who make the Bossies Justice initiative possible! Your contribution assist in the continued fight against crime. Have a merry Christmas and Happy new year. Our next report early 2012!!
Bossies Justice- ons maak ń verskil!
  • Bossies Justice, met die hulp van Hi-Tech en gemeenskapslede, arresteer twee verdagtes wat moontlik verbind word met verskeie inbrake in Stonehenge/West Acres. Ten tye van die arrestasie het hulle vier stelle klere aangehad, ń taktiek om uitkenning deur getuies te vermy!
  • Bossies Justice, with the cooperation of security companies managed to apprehend illegal immigrants and criminals selling cannabis.
  • BJ assists Hi-Tech after a house robbery. Hi-Tech managed to surprise the criminals, who subsequently fled!
  • BJ cooperated with security companies and the SAPS during various crime prevention operations.
  • BJ is tans besig om, in samewerking met ń ervare trauma berader, ń ondersteuningsgroep op die been te bring. Dit is spesifiek gemik op slagoffers van huisrowe en plaasaanvalle. Ons beplan om vanaf Januarie 2012 maandelikse sessies vir die hele gesin aan te bied. Indien u meer inligting benodig kan u Albert This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .
  • ‘n Vlaag misdaad teister inwoners in die Alkmaar omgewing. Ons is tans besig om inligting op te volg, en informante in hierdie area te werf. Gereelde patrollies word gedoen deur BJ en sekuriteitsmaatskappye. 
  • BJ woon steeds gemeenskapsvergaderings by, waar ons die gemeenskap bedien met insette oor misdaadstendense en voorkomingsinisiatiewe.
  • Vanweë die aard van ons bydrae, wat hoofsaaklik die werf van informante behels, het ons besluit om in die toekoms hoofsaaklik in ongemerkte voertuie te werk. Moet dus nie wonder waar die gemerkte BJ voertuie is nie, ons diens gaan voort soos gewoonlik!

We would like to extend our gratitude to sponsors who make the Bossies Justice initiative possible!
Your contribution assist in the continued fight against crime.

Have a merry Christmas and Happy new year!

Our next report early 2012!!

Bossie's Justice:  we are making a difference!

PLEASE CONTACT ALBERT ON 082 567 5212 FOR EMERGENCY ASSISTANCE