Weekly Update: 25 July - 7 August 2011

Print
PDF

 
WEEKLY INCIDENT REPORT

25/07/2011 - 07/08/2011

 

  • BJ attended various Polsec and community policing forum meetings. A special emphasis was placed on preventing theft from vehicles. Polsec members also took it upon themselves to patrol streets in their own neighborhoods in an effort to curb crime from motorvehicles.
  • BJ contributed on the scene of 2 house burglaries in Nelspruit and surrounding areas. We supplied manpower as well as our FLIR( night vision equipment). BJ, in conjunction with Hi-Tech and sgt. Horn of the SAPD arrested two suspects who can probably be linked to at least one of the burglaries!
  • BJ is betrokke by 5 dwelmverwante arrestasies.
  • BJ, in samewerking met Hi-Tech guards, doen verskeie voorlê aksies in misdaadgeteisterde buurte. Geen voorvalle word gedurende hierdie tydperk gerapporteer.
  • BJ word deur die Emnotweni Casino sekuriteit gekontak. Hulle merk ń verdagte voertuig in hulle parkeerarea op. BJ, in samewerking met sersant Horn, volg leidrade op. ‘n Verdagte word gearresteer, sy huis deursoek, en beslag word gelê op vervalste nommerplate. Die verdagte word moontlik verbind met agtervolging van bankkliënte en ander misdade.
  • BJ koördineer samewerking tussen sekuriteitsmaatskappye, die Witrivier honde- eenheid en ń helikopter na afloop van twee huisrowe, 30 minute uitmekaar, op kleinhoewes. ‘n Moontlike derde roof word so voorkom. Ons plaas ons informante en sal inligting met rolspelers deel. Die plasing van informante is hoogs effektief.
  • Bossies Justice doen ń dringende beroep op die gemeenskap om finansiëel betrokke te raak by die inisiatief. Ons organisasie is baie effektief, maar ń tekort aan mannekrag verhinder ons om selfs meer effektief te wees. Dit gebeur dat ons op een toneel besig is, en dan nie na ń volgende toneel kan gaan nie. Ons sluit n debietorder vorm in. Werf asseblief vir ons lede!

 

 

Bossie's Justice:  we are making a difference!

 

PLEASE CONTACT ALBERT ON 082 567 5212 FOR EMERGENCY ASSISTANCE

Attachments:
Download this file (DEBITORDER.pdf)DEBITORDER.pdf[ ]68 Kb