Weekly Update: 25 April - 1 May 2011

Print
PDF

 
WEEKLY INCIDENT REPORT

25/04/2011 - 01/05/2011

 

  • BJ, in samewerking met die SAPD dwelmeenheid, J&M, Hi-Tech en Witrivier honde-eenheid behaal uitsonderlike sukses deur toe te slaan op vyf persele waar met dwelms handel gedryf word. Ons lê beslag op groot hoeveelhede kokaïene; dagga en ecstasy. Nege verdagtes word gearresteer. BJ ontvang waardevolle inligting van die publiek en informante rakende dwelmverwante en ander misdaad. Hierdie inligting word opgevolg, en ons behaal uitstekende resultate. Aangesien fondse beperk is, kan ons net soveel doen met die mannekrag tot ons beskikking. Moedig asseblief u vriende en familie aan om finansieel betrokke te raak by hierdie gemeenskapsinisiatief. Enige bydraes is welkom.
  • BJ managed to find a vehicle that was hi-jacked in Kabokweni.
  • BJ, in conjunction with Nelspruit drug unit, managed to arrest another four suspects on drug related charges.
  • Nagtelike patrollies deur BJ, sekuriteitsmaatskappye en die SAPD in hoë misdaad residensïele areas lei tot ń beduidende afname in huisbraak in dié buurte die afgelope maand. Ons arresteer ń verdagte ivm huisbraak; en oorhandig hom aan die SAPD. Nog verskeie arrestasies word verwag.
  • BJ en die SAPD reageer tydens die roof op die West End Spar.  Die saak word steeds ondersoek.


Please encourage people to get involved in this initiative. Together we can make a difference!

 

Bossie's Justice:  we are making a difference!

 

PLEASE CONTACT ALBERT ON 082 567 5212 FOR EMERGENCY ASSISTANCE