WEEKLY INCIDENT REPORT
11/04/2011 - 17/04/2011
BJ contributed to various crime prevention actions during the past week. Various patrols in residential areas, especially at night, led to rapid response times to scenes of house robberies in conjunction with the security companies. We were well supported by ER24, who had a paramedic accompany us during these operations.
- BJ rendered support at the scene of an accident.
- POLSEC attended: crime prevention operations planned.
- Een van ons Informante voorsien inligting aangaande ń inbraak wat in die Renosterkop omgewing plaasgevind het. Die inligting word aan die ondersoekbeampte van die polisie oorhandig. Arrestasies word binnekort verwag. Hierdie is nogmaals ń bewys van hoe waardevol ń nerwerk van informante is, mits daar fondse is om hulle te vergoed.
- Verskeie dae se intense speurwerk lei tot die arrestasie van 4 verdagtes in Barberton wat verbind word met ñ sindikaat wat o.a dagga vanaf Swaziland na Nelspruit vervoer. Daar word op dagga ter waarde van ± R50,000 beslag gelê.
- Lede van die publiek voorsien ons van inligting via ons noodnommer. BJ en die dwelmeenheid slaan toe op ń eiendom in Nelspruit. Heroïene, kokaïen en Extacy word op die perseel gevind. Vier arrestasies word gemaak.
Nood nommers:
SAPD 10111 sentrum 013 751 6000
Hi-tech 013 752 4470
J&M 013 750 1577
ADT 086 1212 501
Bossie’s Justice 082 5675212
Bossie's Justice: we are making a difference!
PLEASE CONTACT ALBERT ON 082 567 5212 FOR EMERGENCY ASSISTANCE



