Weekly Update: 7 March - 13 March 2011

Print
PDF

 
WEEKLY INCIDENT REPORT

07/03/2011 - 13/03/2011


Bossie's Justice beleef ń uitstekende week!

  •  In samewerking met die Nelspruit dwelmeenheid en Witrivier honde-eenheid word daar die eerste keer op ń dwelmlaboratorium in Nelspruit toegeslaan. Daar word beslag gelê op kokaïen ter waarde van honderdeduisende rande, asook op toerusting wat in die vervaardiging gebruik word. Twee verdagtes word gearresteer, van wie een reeds deur die polisie in Centurion gesoek word. Die BEELD en die LAEVELDER berig hieroor, en ons is baie trots op die Bossie's Justice span vir hul bydrae!
  • Mnr. Greef stel goedgunstiglik ń vliegtuig gratis tot ons beskikking waarmee lugfotos van Nelspruit en omgewing geneem word. Die fotos word aan die SAPD en sekuriteitsmaatskappye verskaf vir operasionele beplanning.
  • We supported the SAPS on separate occasions where a suspect was arrested with an illegal firearm, and another suspect on suspicion of fraud.


Ons ontvang gereeld inligting van lede van die publiek rakende dwelmhandel. Baie dankie, ons volg dit op!

Bossie's Justice:  we are making a difference!

 

PLEASE CONTACT ALBERT ON 082 567 5212 FOR EMERGENCY ASSISTANCE