WEEKLY INCIDENT REPORT
21/02/2011 - 27/02/2011
- Ons dorp gaan gebuk onder ń vlaag van dwelms en dwelmmisbruik. Dit geld veral vir, maar nie eksklusief tot, ons skole in Nelspruit. Brigadier Govender en Lt. Kolonel Stroh van die SAPD bring ń teendwelmeenheid op die been. Bossie's Justice lewer ń beduidende bydrae mbt. mannekrag en ongemerkte voertuie.
- Die eenheid maak hierdie week verskeie arrestasies. Ons werf voorts informante wat ons van waardevolle inligting voorsien mbt. toekomstige operasies. Ons as BJ beplan om nou met hierdie eenheid saam te werk.
- The 10111 call centre requested Bossie's Justice to supply manpower and vehicles to respond to complaints. We attended to various complaints, all of which were resolved.
- Mbombela verkeersafdeling werk huidiglik nie na-ure nie. Dit plaas die SAPD onder geweldige druk, veral met die hantering van ongelukstonele. Bossie's Justice verleen bystand by verskeie ongelukstonele met onder andere verkeersbeheer.
- Bossie's Justice assisted the Flying Squad in recovering a stolen vehicle. The vehicle was recovered on the old Kanyamazane road.
Bossie's Justice ons maak 'n verskil! Raak asseblief betrokke!
PLEASE CONTACT ALBERT ON 082 567 5212 FOR EMERGENCY ASSISTANCE



