Weekly Update: 7 February - 13 February 2011

Print
PDF

 
WEEKLY INCIDENT REPORT

07/02/2011 - 13/02/2011


 

  • 'n Koperdief word gearresteer met ongeveer 25kg se koperkabels wat vermoedelik in die Drumrock omgewing gesteel is.
  • We attend the sectorial policing meetings(Polsec) every week, and we will communicate any relevant information to you. If you have any matters that you would like to have voiced, please contact us. We will have it addressed during the next meeting. We have voiced concern regarding possible lack of visible policing in town and suburbs during events at Mbombela stadium. This is to be addressed.
  • Verskeie voetpatrollies word onderneem in samewerking met Hi- Tech, J&M, Vispol en die SAPD. Die volgende arrestasies word gemaak naamlik: 20 onwettige immigrante, twee vir besit van dwelms, Twee vir besit van gesteelde goedere en verskeie verkeersoortredings. Onwettige sjebeens word ook beboet.
  • A stolen motorcycle is recovered by us.
  • Ons informante voorsien ons van inligting aangaande inbrake en besit van gesteelde goedere in die Hermansburg/Hilltop omgewing. Ons volg die inligting op, en dit lei tot drie arrestasies.

 

Bossie's Justice - ons maak 'n verskil!

 

PLEASE CONTACT ALBERT ON 082 567 5212 FOR EMERGENCY ASSISTANCE