WEEKLY INCIDENT REPORT
22/11/2010 - 28/11/2010
- Bossie's Justice is tans besig met groot ondersoeke na georganiseerde misdaad in Nelspruit. Informante is gedurende die week gewerf, en waardevolle inligting bekom. In samewerking met die SAPS sal ons verdere beplanning doen en u op hoogte van sake hou.
- POLSEC attended. Burglaries are on the increase. Residents are urged to remain vigilant. Please save our emergency number, together with the number for SAPS Nelspruit, on your speed dial.
- Besoek gerus ons webtuiste(www.bossiesjustice.co.za) vir meer inligting en wenke met betrekking tot misdaadvoorkoming.
We are making a difference!
PLEASE CONTACT ALBERT ON 082 567 5212 FOR EMERGENCY ASSISTANCE



