Weekly Update: 27 September - 3 October 2010

Print
PDF


WEEKLY INCIDENT REPORT

27/09/2010 - 03/10/2010


Bossie's Justice has one of it's most successful weeks since launching this initiative.

After the murder of Mrs Dorey in Hilltop, Bossie's Justice decided to allocate financial resources and manpower to apprehend her murderers.
'n Losprys word uitgeloof, en Albert Greyvenstein van Bossie's Justice word gelaat om informate te werf.

Uitstekende speurwerk deur Albert lei tot die inhegtenisname van twee verdagtes wat positief met die moord verbind word.

This is a clear indication of how effective Bossie's Justice is.

Ons het ook die swak skakel in die kriminele ketting herbevestig, naamlik lojaliteit.  Vir 'n paar duisend rand was 'n informant bereid om inligting aangaande die moord te verskaf.

Indien ons oor die nodige befondsing beskik, kan ons misdaad in Nelspruit verdere nekslae toedien.

Thank you for contributing to our initiative.

Kontak Ivan gerus by 082 411 2728 indien u finansieel betrokke kan raak.

 




PLEASE CONTACT ALBERT ON 082 567 5212 FOR EMERGENCY ASSISTANCE